Wat offer ‘’Aanlyn Klaskamer’’

N

Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’  is n Aanlyn leerplatform wat saam gestel is om wêreldklas ‘’Rekeningkunde’’ aanlyn ekstra klasse en oefeninge aan te bied , wat beteken jy kan enige tyd en enige plek aanteken .

N

Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ bied Video’s / Werkkaarte en Opsommings wat afgelaai en gedruk kan word vir self studie (Met vrae en antwoorde) . (Weekliks) .

N

Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ bied aanlyn “Rekeningkunde’’ as n vak aan vir Hoërskool leerders van Graad 8 – 12 toe.

N

Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ bied die bogenoemde vak in Afrikaans en Engels aan .

N

KABV reeks .

N

24 Aanlyn ondersteuning .

You cannot copy content of this page