Die voordele van Rekeningkunde as n Vak

Inhoud
Graad 8 – Graad 12

Die volgende eienskappe ontwikkel :

  • Etiese gedrag

  • Goeie oordeel

  • Deeglikheid

  • Ordelikheid

  • Akkuraatheid

  • Netheid

  • Die eise van ’n rekeningkundige loopbaan met vertroue te hanteer , beide met die hand en/of elektronies .

Hoërskool

Inhoud (Ons KABV-Reeks)

1.Ekonomiese en
Bestuurswetenskappe

(Graad 8 – Graad 9)

1.Rekeningkunde

(Graad 10 – Graad 12)

You cannot copy content of this page