Die “Aanlyn Klaskamer’’ is ’n aanlyn leerplatform met videolesse , werkkaarte en assesserings vir ‘’Ekonomiese Bestuurswetenskappe en Rekeningkunde’’ .
Ons doel is om elke leerling se akademiese prestasie te verbeter .
Ons maak slegs van die nuutste Tegnologie Gebruik . Die leerplatform is opgestel deur n program wat ‘‘Learndash’’ genoem word , die platform is spesifiek ontwerp vir ‘’Skole’’ en ‘’Aanlyn Studies’’ .
Ons het n goeie tegniese span saam gestel om te verseker dat elke leerling net die beste sal geniet en he met die leerplatform .
Verbeter jou kind se Akademiese prestasie
(Ons by ‘’Aanlyn Klaskamer’’ waarborg n verbetering in leerlinge se akademiese bevordering of U geld terug)