Meer oor ‘’Aanlyn Klaskamer’’

Verbeter jou kind se akademiese prestasie !!

Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ is saam gestel vir jou en jou kind se gerief . Ons almal weet hoe moeilik dit kan raak in vandag se tyd om by alles uit te kom , ‘’Huiswerk’’ , ‘’Studie werk’’ en viral “Opsommings’’ kan soveel tyd veg … Akademie is ‘super’ belangrik en Rekeningkunde is n moet in vandag se tyd ! Daarom is dit belangrik om soveel as moontlik in so kort tyd as moontlik te leer en te verstaan .

Hier is waar ‘’Aanlyn Klaskamer’’ in tree om elke leerling te ondersteun en te help .

Ons beloof om elke leerling met die beste aanlynleerervaring individu aan te bied . Ons glo in ‘’Eenvoud’’ en daarom het ons baie tyd en moeite in al ons video’s / werkkaarte en opsommings belê om seker te maak dat dit so eenvoudig , verstaanbaar en die mees belangrikste in lyn met die Kurrikulum en Assessering Beleidsverklaring (KABV) is .

Die PLUS punt ….

“Aanlyn Klaskamer’’ word tweetalig aangebied in AFRIKAANS en ENGELS’’

You cannot copy content of this page