Wat het jy nodig om aan te sluit by ‘’Aanlyn Klaskamer’’
Met die nuwe Tegnologie het ons dit moontlik gemaak om gebruik te maak van die volgende metodes om aan te teken op die aanlyn platvorm wat beteken jy sal dieselfde voordele op elk van die volgende toestelle kan geniet , jy kort wel internet toegang of Wi-Fi om aan te teken teen n baie lae koste ;
1. Selfoon
2. Skootrekenaar
3. Tablet