Wat offer ‘’Aanlyn Klaskamer’’
Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ is n Aanlyn leerplatform wat saam gestel is om wêreldklas ‘’Rekeningkunde’’ aanlyn ekstra klasse en oefeninge aan te bied , wat beteken jy kan enige tyd en enige plek aanteken .
Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ bied Video’s / Werkkaarte en Opsommings wat afgelaai en gedruk kan word vir self studie (Met vrae en antwoorde) . (Weekliks) .
Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ bied aanlyn “Rekeningkunde’’ as n vak aan vir Hoërskool leerders van Graad 8 – 12 toe.
Die ‘’Aanlyn Klaskamer’’ bied die bogenoemde vak in Afrikaans en Engels aan .
KABV reeks .
24 Aanlyn ondersteuning .
